Monday, 02 February 2009

Die Kasteel - circa 1984/5

Foto geneem by Die Kasteel in Kaapstad op een van ons besoeke vanaf George. Interessante foto vir my. My ma het dit obviously geneem, en almal van ons is op ons eie planeet. Wel met een doel voor oë: om die vlag hoog te hou.

1 comment:

Christine said...

snaaks. ek het ook sulke blou plakkies gehad.