Monday, 11 June 2007

Baviaanskloof


6 comments:

Christine said...

ek laaik die foto met die skaduwees! hoe't jy reggekry dat die hond se skaduwee annerkant toe val?

Yo Mary! said...

Magic! Nee, sy skaduwee is maar nes die mense s'n. Die foto is natuurlik omgedraai, ek het die foto van voor af geneem. Dalk is dit wat dit anders laat lyk?

Pienk Zuit said...

Daai weird pop-kop laat my dink aan die Uilehuis op Nieu Bethesda.

Yo Mary! said...

Ja, ek moet seg die avant garde pop(kop)kuns was ietwat onverwags daar by Mita se winkeltjie!

Christine said...

ooooo dis oor ek gedink het die hond se skaduwee is die hond self. lekker stooopit :-)

Yo Mary! said...

Hehehe.